Home » Die Pikkewouters Van Amper-Stamperland by Mari Heese
Die Pikkewouters Van Amper-Stamperland Mari Heese

Die Pikkewouters Van Amper-Stamperland

Mari Heese

Published September 1st 2008
ISBN : 9780798153065
ebook
220 pages
Enter the sum

 About the Book 

n Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. n Pikkewouter lyk amper soos n kabouter, maar ook so n bietjie soos n pikkewyn. Die land waar hulle woon se naam is Amper-Stamperland. DingeMoren Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. n Pikkewouter lyk amper soos n kabouter, maar ook so n bietjie soos n pikkewyn. Die land waar hulle woon se naam is Amper-Stamperland. Dinge is amper soos in hierdie land, maar ook nie heeltemal nie. Daarom dat die snaakse diere en dinge klein lesertjies so interesseer en amuseer. Klassieke stories wat al vir baie jare kinders en grootmense veel plesier verskaf het.